netwerk24.com
@netwerk24 -46 minutes ago

Netwerk24 | Suid-Afrikaner steel internasionale superster, Emma Watson, se hart!
Emma Watson, veral bekend vir haar ikoniese rol as Hermione Granger in die ‘Harry Potter’-filmreeks, het ’n nuwe liefde in haar lewe – en sy het hom op universiteit ontmoet.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -357 minutes ago

Netwerk24 | Die vreemde verhaal van die Stormers se voorste baljagter
En die Stormer wat tot dusver die meeste keer omkeerbesit in dié seisoen se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gewen het is . . . Warrick Gelant.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -369 minutes ago

Netwerk24 | SA, Lesotho moet betrekkinge bevorder te midde van onsekerheid in wêreld – CR
Terwyl ander lande hindernisse skep, soos die instelling van handelstariewe, is dit Suid-Afrika en Lesotho se plig om handelsbetrekkinge te bevorder wat hul gemeenskaplike belange weerspieël, sê pres. Cyril Ramaphosa.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -321 minutes ago

Netwerk24 | NVG ‘versterk span kundiges’ in moontlike appèl teen Omotoso-uitspraak
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het ’n senior advokaat gevoeg by sy span aanklaers wat met seksuele sake gemoeid is om moontlik te appelleer teen die uitspraak in die saak teen die omstrede Nigeriese pastoor Timothy Omotoso.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -325 minutes ago

Netwerk24 | Bibberweer laat Gautengers – en selfs Eskom – se broeke bewe
Eskom pleit by die publiek om hul kragverbruik te midde van gure weer in te perk.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -286 minutes ago

Netwerk24 | LUISTER | Skolerugby: ‘Elke topskool koop spelers’
Skolerugby is reusagtig groot in Suid-Afrika. ’n Paar weke gelede het ons op Rapport Praat Sport die vraag gevra: Is dit besig om te professioneel te word? Vandeesweek sluit Hannes Nienaber, grootste skolerugby-kenner in die land, hom by ons aan.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -284 minutes ago

Netwerk24 | Polisiehond Night aan’t herstel, maak dit gou weer nag vir boewe
Night, die polisiehond wat ’n inbreker se aanslag op sy lewe oorleef het, is ontslaan en byna gereed om weer vir diens aan te meld.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -269 minutes ago

Netwerk24 | Katinka se groot nuus: Eers die hartseer, toe nuwe liefde – en nou ’n baba op pad
Die TV- en sosialemediaster Katinka die Kat het onlangs aangekondig sy is swanger met haar eersteling. Dis groot nuus ná ’n bitter seer hoofstuk.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -270 minutes ago

Netwerk24 | Roerende diens vir pous in Johannesburg gehou
’n Dissipel van Christus tot die einde. Dit is hoe kardinaal Stephen Brislin, aartsbiskop van Johannesburg, Woensdagoggend vir pous Franciskus beskryf het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -260 minutes ago

Netwerk24 | Sokkerspeler (22) van Durban sterf terwyl span opwarm
Daar is nog nie duidelikheid oor wat die dood van die 22-jarige Durban City-speler Sinamandla Zondi veroorsaak het nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -269 minutes ago

Netwerk24 | ANC lees in media oor Mashatile se beweerde skietvoorval – Mbalula
Die ANC het eers Sondag deur die media bewus geword van die beweerde skietvoorval waarby adj.pres. Paul Mashatile en sy konvooi betrokke was.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -247 minutes ago

Netwerk24 | Gevangene vermoor: Bewaarders se verhoor tot Vrydag uitgestel
Vier tronkbewaarders wat weens die moord op ’n gevangene in hegtenis geneem is, sal nog twee nagte agter tralies moet deurbring nadat hul borgtogaansoek tot Vrydag uitgestel is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -203 minutes ago

Netwerk24 | Wynberg-hof-skietvoorval: Moord ‘vir bende uitgevoer’
Die twee beskuldigdes wat teregstaan weens die moord in die hofgebou in Wynberg in Kaapstad word onder die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad aangekla omdat hulle lede van die Junky Funky Kidz-bende is.
read moreRight Column Content